Smit Motors (Afrikaans Edition) cover art

Smit Motors (Afrikaans Edition)

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Smit Motors (Afrikaans Edition)

By: Reney Warrington
Narrated by: Cintaine Schutte
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £14.65

Buy Now for £14.65

Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou, maar Petra gaan, heel nuuskierig, kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie.

Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter, so ook is die Johanna, Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan, ʼn kunstenaar, vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark, nog ’n perspektiefkarakter.

Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal?

Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou, terwyl die leser die speurwerk moet doen, wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is: Wie s’n?

Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Cintaine Schutte.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 LAPA Publishers (P)2020 LAPA Publishers
Literature & Fiction Mystery, Thriller & Suspense Psychological Thriller & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet